Abstract
Daar is ’n bekende uitspraak van die groot wysgeer Hegel: die geskiedenis leer ons dat die mens niks uit die geskiedenis leer nie. Hoe waar hierdie stelling is, bewys die opmars van die neo-marxisme. Elkeen kan in die geskiedenis die rampsalige gevolge van die wysbegeerte van Karl Marx sien.Date
1976-06-01Type
ArticleIdentifier
oai:doaj.org/article:edad99d541d54ddfa56eec116f635cd61018-6441
2305-0853
10.4102/ids.v10i39.1089
https://doaj.org/article/edad99d541d54ddfa56eec116f635cd6