Rekenaargesteunde onderrig (RGO) in die Departement Grieks aan die UOVS: Die moonthkhede van RGO in Grieksonderrig
Keywords
Education (General)L7-991
Education
L
DOAJ:Education
DOAJ:Social Sciences
Language and Literature
P
African languages and literature
PL8000-8844
Full record
Show full item recordAbstract
In hierdie artikel word besin oor die vraag of RGO inderdaad in die onderrig van Grieks moontlik is en word aangedui hoe bekende RGO-tegnieke soos die opbou van databanke en itemgenerering werkbaar gemaak kan word in die rekenarisering van die ondem'g van Grieks. Die gebruik van SPINX 2000 ('n program wat aan die UOVS ontwikkel is) word ook bespreek. In this article the reasons are discussed why CAE in Greek is indeed possible. The ways in which well-known techniques in CAE, e.g. the processing of data and the generating of items, can be applied, are discussed, as well as the use of SPINX 2000, a program develped at UOFS.Date
2013-02-01Type
ArticleIdentifier
oai:doaj.org/article:169b9672f285491a8f6b9e5a2523870a10.5785/9-1-265
0259-2312
2224-0012
https://doaj.org/article/169b9672f285491a8f6b9e5a2523870a