Tweedimensionele stilbeelde in 'n multimediapakket in tersiêre afstandsonderrig : didaktiese riglyne
Author(s)
Blignaut, Ernst PhilippusContributor(s)
De Munnik, E. O. (Evert O.)Keywords
KommunikasieMultimediapakkette
Persepsie
Perseptuelevaardighede
Tekens en simbole
Tersiere afstandsonderrig
Tweedimensionele beelde
Visuelegeletterdheid
Visuelekommunikasie
Visuelepersepsie
Volwasse onderrig
Adult teaching
Communication
Multimedia packages
Perception
Perceptual skills
Signs and symbols
Symbol systems
Tertiary distance education
Two-dimentional images
Visual communication
Visual literacy
Visual perception
374.133
Distance education -- South Africa
Media programs (Education) -- South Africa
Study skills
Full record
Show full item recordOnline Access
http://hdl.handle.net/10500/17345Abstract
Summaries in Afrikaans and EnglishThe transformative mission of the White Paper on Education (1995: 19) states that the South
 African education system is moving towards a single, national, non-racial system where all
 people are offered equil opportunities. Demographic and other changes make particular
 demands on the education system. The HSRC (1987:54) claim that distance edcation is
 increasingly viewed as a possible solution for educational problems.
 The literature study aims to motivate, from an andragogic-didactical perspective, the use of
 two-dimensional silent images in study material.
 A literature study was also undertaken on the perception of silent images and the elements
 involved in the perception of depth, movement, size, colour, etc., from which certain didactic
 guidelines were deducted with a view to the design of silent images.
 The ability of distance education students to identify the elements above, was emperically
 researched. The validity of the didactic guidelines were verified in this phase.
Die transformatiewe missie van die Witskrif vir Onderwys (1995: 19) stel dit dat die
 Suid-Afrikaanse onderwysstelsel oorgaan na 'n "enkele nasionale, nie-rassige stelsel"
 waar daar gelyke geleenthede vir aile mense gebied word. Demografiese en ander veranderinge
 stel besondere eise aan die onderwysstelsel. Die RGN (1987: 54) stel dit dat
 afstandsonderrig al meer as 'n moontlike oplossing gesien vir die onderwysprobleme.
 Die literatuurstudie het dit ten doe! om die gebruik van tweedimensionele stilbeelde in
 studiemateriaal in die Suid-Afrikaanse situasie andragogies-didakties te fundeer.
 'n Literatuurstudie oor die persepsie van stilbeelde en die elemente wat betrokke is by
 die persepsie van diepte, beweging, grootte, kleur, ens. is gedoen waaruit sekere
 didaktiese riglyne met die oog op die ontwerp van stilbeelde gestel is.
 Die afstandsonderrigstudente se vermoe om bogenoemde elemente waar te neem, was
 empiries nagevors. Die geldigheid van die didaktiese riglyne is tydens hierdie fase
 geveri fireer.
Educational Studies
M. Ed. (Didaktiek)
Date
2015-01-23Type
DissertationIdentifier
oai:uir.unisa.ac.za:10500/17345Blignaut, Ernst Philippus (1996) Tweedimensionele stilbeelde in 'n multimediapakket in tersiêre afstandsonderrig : didaktiese riglyne, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17345>
http://hdl.handle.net/10500/17345