Kwaliteitsbestuur van die toetsvlieg- en ontwikkelingsentrum in die Suid-Afrikaanse Lugmag
Author(s)
Oschman, Jacobus JohannesKeywords
Total Quality ManagementLeadership commitment
Strategic planning
Empowerment
Teamwork
Communication
Continuous improvement
Culture
Change management
Client satisfaction
Employee satisfaction
Full record
Show full item recordOnline Access
http://hdl.handle.net/10500/916Abstract
Summaries in Afrikaans and EnglishText in Afrikaans
Die studie is ondemeem om empiries vas te stel wat die aard en omvang van Totale
 Kwaliteitbestuur as 'n interne organisatoriese reeling vir personeel in die Toetsvliegen
 Ontwil<kelingsentrum in die Suid-Afrikaanse Lugmag is en om terselfdertyd te
 bepaal of die gesindheid van die personeel van die Toetsvlieg- en
 Ontwikkelingsentrum jeens Totale Kwaliteitbestuur positief is en of hulle van mening
 is dat die toepassing van Totale Kwaliteitbestuur vir hulle aanvaarbaar is.
 Ondersteunend tot die empiriese ondersoek is ook 'n teoretiese studie gedoen om
 Totale Kwaliteitbestuur binne die konteks van die organisasieteorie te beskryf, om 'n
 toepaslike definisie vir Totale KwaHteitbestuur vir hierdie stuc:tie te bepaal en om die
 Totale Kwaliteitbestuursdimensies vanuit die literatuur te bestudeer en die dimensies
 in 'n model te integreer wat gebruik kan word om verbeterde werkverrigting by die
 Toetsvlieg- en Ontwikkelingsentrum te bepaal. Daar is ook aandag gegee aan die
 proses van Totale Kwaliteitbestuur en organisatoriese reelings vir die vestiging
 daarvan in die Toetsvlieg- en Ontwikkelingsentrum om sodoende die konteks van die
 studie te beklemtoon.
The study was to determine empirically the nature and extent of Total Quality
 Management as an internal organisational arrangement for personnel at the Test
 Flight and Development Centre in the South African Air Force, while at the same time
 determining whether the attitude of the personnel of the Test Flight and Development
 Centre found the application of Total Quality Management positive and acceptable.
 A theoretical study was done in support of the empirical study to describe Total
 Quality Management within the context of the organisational theory, to find an
 appropriate definition for Total Quality Management for this study, to study Total
 Quality Management dimensions from the literature, and to integrate these
 dimensions into a model that can be used to determine improved performance at the
 Test Flight and Development Centre. The process used for the implementation of
 Total Quality Management at the Test Flight and Development Centre were also
 studied.
Public Administration and Management
M. Admin. (Public Administration)
Date
2009-08-25Type
ThesisIdentifier
oai:uir.unisa.ac.za:10500/916Oschman, Jacobus Johannes (2009) Kwaliteitsbestuur van die toetsvlieg- en ontwikkelingsentrum in die Suid-Afrikaanse Lugmag, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/916>
http://hdl.handle.net/10500/916