Informed consent to cosmetic surgery - does a broader duty of diclosure exist?
Online Access
http://hdl.handle.net/2263/40918Abstract
Kosmetiese chirurgie is ’n algemene, wêreldwye verskynsel en die gewildheid daarvan,
 ook in Suid Afrika, neem die afgelope tyd toe. Radikale, nie-terapeutiese prosedures het
 indringende gevolge vir beide die mediese reg en die mediese etiek. In hierdie verband
 word die Suid-Afrikaanse en Kanadese wetlike raamwerke met betrekking tot ingeligte
 toestemming ondersoek. Aandag word gevestig op die feit dat daar gebrek is aan unieke
 vereistes vir ingeligte toestemming tot suiwer nie-terapeutiese en kosmetiese prosedures
 binne die Suid-Afrikaanse wetlike raamwerk. Die stand van sake is nie ideaal nie. Met
 verwysing na die Kanadese regsposisie word aanbevelings gemaak wat pasiënte se
 outonomie en veiligheid in geval van ingeligte toestemming tot suiwer nie-terapeutiese en
 kosmetiese prosedures beter sal beskerm en bevorder.http://www.lexisnexis.co.za
am2014
Date
2014-07-21Type
ArticleIdentifier
oai:UPSpaceProd:2263/40918Verwey, H & Carstens. PA 2013, 'Informed consent to cosmetic surgery - does a broader duty of diclosure exist?', Journal of Contemporary Roman Dutch Law/Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 76, no. 4, pp. 642-653.
1682-4490
http://hdl.handle.net/2263/40918